Potgieterstraat – Rothdene – Gauteng

Besigheids Ure:
Maandag tot Vrydag vanaf 06h00 – 18h00

Vrae En Antwoorde

Ons standaard tariewe is R85.00 regoor Suid-Afrika.

Daar is ‘n verskeidenheid van betaalmetodes wanneer u aankope afgehandel word..

Kredietkaarte word beskou as een van die veiligste metodes om aanlyntransaksies te maak, aangesien dit vir kredietkaartuitreikers makliker is om geld terug te betaal wat weens bedrog verlore gegaan het. Webwerwe wat nie kredietkaartbetalings aanvaar nie, kan ‘n rede tot kommer wees.

U bestelling word geverifieër waarna die bestelling verpak word vir versending. Die kourierdienste sal vandaar u op hoogte hou van u bestelling en datum van aflewering.

U ontvang ‘n faktuur per E-Pos.